Geluk

’n Glimlaggende vrou van Viëtnam.

Die term geluk (om gelukkig te wees) word gebruik in die konteks van ’n geestelike of emosionele toestand, insluitende positiewe of aangename emosies wat kan wissel van tevredenheid tot intense vreugde.[1] Dit word ook gebruik in die konteks van tevredenheid met die lewe, welvarendheid en algemene welsyn.[2]

Sedert die 1960's word navorsing oor geluk op verskeie vakgebiede gedoen, soos sielkunde, geneeskunde en gerontologie (ouderdomsverskynsels).

  1. "happiness". Wolfram Alpha. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2011. Besoek op 24 Februarie 2011.
  2. Anand, P (Augustus 2016). Happiness Explained. Oxford University Press.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search